Jump to content
Historical War Militaria Forum
bluegoon

My Grandfather - South Africa Commonwealth uniform

Recommended Posts

Can you guys please tell me about my Grandfathers rank / campaign in WW2 Africa?

My Grandfather, his father, and like my father, was a farmer in the North West (Transvaal) of South Africa.

We are Afrikaners, like 5th generation South Africans.

I inherited his uniform.

Thanks in advance!!

PS: I'll get my mom to take some higher quality shots of the round medals on the chest, I store the uniform at her residence in Parys, Gauteng, South Africa.  Left is a lion, middle is the African continent, and right is some gentleman's head, the king perhaps?

Please login or register to see this attachment.

Please login or register to see this attachment.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Probably Lieutenant? 

Indeed, one star 2nd LT, two stars Lt, 3 stars Captain, one crown Major etc.....

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hoi blou,

Hartlik welkom op ons forum.

Ek hoop dat jy dit hier na jou sin sal hê en kyk al uit na meer bijdrages van jou.

Niks is beter as 'n familie erfstuk, in hierdie geval die uniform van jou oupa.

Aan die linkerkant The "1939-1945 War Medal" / "Die 1939-1945 War medalje" is 'n veldtog wat medalje op 16 Augustus 1945 ingestel is deur die Verenigde Koninkryk vir toekenning aan onderdane van die Britse Statebond wat het voltyds in die gewapende magte of die Koopvaardij vir ten minste 28 dae tussen 3 bedien September 1939 en 2 September 1945.

Die middelste medalje vind ek die mooiste, die "Africa Service Medal" - "Afrikaansdiens-medalje"
Die medalje is geslaan in regtig silwer met 'n ontwerp soos voorgestel deur veldmaarskalk Jan Smuts.
Die voorkant toon 'n kaart van Afrika, omring deur die naam van die medalje in die Engels en Afrikaans, "Africa Service Medal" links en "Afrikaansdiens-medalje" regs.

Aan die regterkant The "Defense Medal" / "Die Verdediging medalje" is 'n veldtog wat medalje ingestel deur die Verenigde Koninkryk Mei 1945 tot onderdane van die Britse Statebond vir beide nie-operasionele militêre en sekere vorme van burgerlike diens aan toegeken word tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Met vriendelike groet

Eric-Jan

  • Like 1

Whoa BAIE dankie meneer!  Verskriklik interessant!

Ek gaan die baadjie nog raam, baie trots op dit.

Ek onthou my ouma gese my oupa het Malaria gekry daar.

Thanks guys for the contributions, appreciate it! :)

Share this post

Link to post
Share on other sites

Goeie dag BG.,

Graag gedaan hoor.

Sal best baie mooi wees as jy die jas het geraam

Is dit bekend waar jou oupa geveg het ?

Die argiewe is baie detailed oor die Suid Afrikaanse soldate.

Geweet jou ouma nog waar jou oupa die malaria het opgedoen ?

Hi Eric ek sal vir my tannie vra, sy is in Parys, Fry Staat saam my ouma, 87, en sal oor die Malaria oorsprong vra, dit moes wel Noord Afrika wees.

Ja ek steem saam met jou, meneer, as ek dit raam, sal dit BAIE mooi lyk! :)

Baie trots op my oupa.  Hy en sy broer was in Egipte ook op leave, ek dink...

ytMYK6u.jpg

EUzNQZ1.jpg

5vo7ktA.jpg

dpUmyBc.jpg

FYd9Xzt.jpg

XskOtun.jpg

FRs3y4i.jpg

L3HgKWH.jpg

Share this post

Link to post
Share on other sites

Out of interest, what is the V on the right shoulder on the gentleman on the second last picture standing next to my grandad?

Lance corporal chevron, one is usually worn on each sleeve, though some of the colonial troops only wore one, the Aussies only wore one I think.

.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hallo BG,

Baie dankie vir die wys van die foto's van jou oupa's hier by ons op die forum.

Op die foto met die datum 21.1.45 staat Alex, is dat die naam van jou oupa of is dat die afkorting vir Alexandrië ?

Goed om te hoor dat jy hartstikke trots is op jou oupa.
Ek weet seker dat hy dit verdien.

Met vriendelike groete.

Eric-Jan

Share this post

Link to post
Share on other sites
On 7/12/2015 at 12:41 AM, Eric JB said:

Hallo BG,

Baie dankie vir die wys van die foto's van jou oupa's hier by ons op die forum.

Op die foto met die datum 21.1.45 staat Alex, is dat die naam van jou oupa of is dat die afkorting vir Alexandrië ?

Goed om te hoor dat jy hartstikke trots is op jou oupa.
Ek weet seker dat hy dit verdien.

Met vriendelike groete.

Eric-Jan

Hi Eric-Jan!

Apologies for the little late reply, I believe he meant Alexandria?  Not sure if anyone at the time in my family was named Alex!

Kind regards.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Your content will need to be approved by a moderator

Guest
You are commenting as a guest. If you have an account, please sign in.
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×